Die Europese swaels het hulle terugtog na die noorde luidkeels in ‘n droë boom by Somabula Natuurreservaat sit en bespreek. Dié langasempies bereik hulle bestemming in Brittanje en Europa in April en Mei.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za