Bronnie in my hande PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 23 April 2019 12:31
Untitled Document

Margot Wnuczek-Lobaczewski van die Moot skryf:
Baie dankie dat julle nog elke maand vir my die inligting stuur. Ek kan dit skaars nog glo, maar ons trek Kaap toe die einde van die jaar en ek is besig om my besigheid teen spoed af te skaal, sodat ek dit kan toemaak. 

Beste sukses vir Die Bronberger en ek hoop julle bly van krag tot krag gaan. ‘Awesome’ tydskrif! As ek genoeg koeverte en posgeld stuur, kan ek mos nog ontvang ook? Ek hou van die tydskrif in my hande.

Ons het ‘n intekendiens en stuur graag tydskrifte vir mense wat buite ons verspreidingsgebied woon. Dié diens is ongelukkig nie gratis nie. Lesers wat belangstel kan vir ons ‘n e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it stuur. – Red

 

© 2019 Die/The Bronberger