Kleuters hou Oupa en Ouma-dag PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 25 March 2019 05:14
Untitled Document

Witpoort se Kaalvoet Kleuters was op 8 Maart opgetof met kruisbande, brille en kieries vir hulle jaarlikse Oupa en Ouma-dag.


Stian Kruger en Milhan Olivier verwelkom die oumas en oupas

Jacques Ferreira en Elri Becker het elk ‘n gedagte oor oupa en ouma voorgelees

Elke kleuter het die kans gehad om vir die ander grootouers te vertel wat hy/sy van oupa en ouma geniet. Die gehoor het geleer dat van die grootouers kitaar speel. Die kleuters het liedjies gesing en gediggies voorgedra, wat gevolg is deur ‘n ete en kuier.


Milanè Myburg

Kaalvoet Kleuters
 

© 2019 Die/The Bronberger