Wiele draai wild PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 25 March 2019 05:14
Untitled Document

Laerskool Witpoort het op 1 Maart ’n kaskardag gehou. Elke graad het volgens ‘n tema aangetrek, van super-helde, emojis en Wille Witties tot ‘The Grinch’.


Die graad sewes gee juffrou Corlia ’n hupstoot

Die kompetisie was straf, maar die leerders het dit baie geniet. Buiten die kaskar was daar ook baie ander springkastele.


Die graad sewes op die kaskarbaan


Die graad vier-tema was Wille Witties

 

© 2019 Die/The Bronberger