Douvoordag geniet Alwyn Geyer en sy pragtige Duitse herdershond ’n uitstappie na die plaasdammetjie op ’n Mooiplaats-hoewe aan die begin van nog ’n mooi dag
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za