Luna is weg PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 March 2019 05:06
Untitled Document

Heinrich Rautenbach van Silverton skryf:
Laat weet ons asseblief indien enige iemand ons liefdevolle staffie Luna iewers opgemerk het. Sy is vanaf Vrydag 7 Desember 2018 verlore! Ons mis haar verskriklik baie; sy is al agt jaar deel van ons familie.


Luna

Ons sal dit so baie waardeer indien iemand vir ons enige inligting het. Bel ons asseblief, Heinrich: 064-909- 6751; Erna: 071-062- 4820.

 

© 2019 Die/The Bronberger