Beetsuiker? PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 March 2019 05:04
Untitled Document

Basie van Zyl van die Bronberg Bewarea skryf:
Na aanleiding van die Greylings van Mooikloofrif se beetplant wat so welig groei, het ek gewonder of dit nie moontlik die soort beet is wat in Europa tot suiker verwerk word nie, omrede suikerriet nie daar aard nie.

Dis iets waarvan ek nog op skool geleer het, toe daar verwys is na beetsuiker. Ek noem dit maar net interessantheidshalwe.

Lees ook asseblief Petro Lemmer se brief oor dié ‘beetboom’. – Red

 

© 2019 Die/The Bronberger