Kleinfonteiners het op Saterdag
25 April hul jaarlikse stokperdjie-uitstalling
gehou in die gemeenskapsaal
op Kleinfontein. By dié uitstalling kon
jy leer hoe om jou voorsate na te spoor
by die genealogie-stalletjie; jy kon jou
verlustig in kuns en handwerk soos
kralewerk en pottebakkerswerk; of
smul aan die verskeidenheid tuisgebakte
en –gebottelde produkte.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za