Sagtebal prestasies PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 20 November 2018 14:38
Untitled Document

Laerskool Tygerpoort se sagtebal-spanne het groot prestasies behaal.


Laerskool Tygerpoort se sagtebal 0/13 span was die liga naaswenners, Tshwane Kampioenskapwenners, SASI reekswenners en Gauteng-kampioene. Voor, van links na regs: Alicia Jordaan, Ané Coetzee, Lana Vorster en Janike Joubert. Agter: Anneke Wubbeling (afrigter), Isabelle Rautenbach, Cara van der Westhuizen, Miné Kotze, Carli Huxman, Zea Ferreira, Emmeri Coetzee, Elsa Fourie en Jan-Hendrik Bosman (afrigter)


Laerskool Tygerpoort se sagtebal 0/12 span was die Tshwane Kampioenskapwenners. Voor, van links na regs: Sumé Bester, Amoré Frazao, Minga Naudé en Gardi van Niekerk. Middel: Danielle van der Westhuizen, Gené van Zyl, Amy-Lee Eysele, Marike du Preez (afrigter), Marjané Zeelie, Kristen Roberts en Leandi Briel. Agter: Liesje Schultz en Alta-Heleen Burger (afrigter). Afwesig: Carla Nel


Laerskool Tygerpoort se sagtebal 0/11 span was ligawenners, Tshwane Kampioenskapwenners, SASI-reekswenners en Gauteng-wenners. Voor, van links na regs: Elri Harmse, Sumé Coetzee, Simoné Botes, Mikeala Ferreira en Karen Roothman. Middel: Petruné du Toit, Arette Burger, Yani van Heerden, Elizabeth Heyl, Nina du Preez en Laura-Mari Lachmann. Agter: Afrigters Karen Roberts, Chené Venter en Elske van den Berg


Laerskool Tygerpoort se sagtebal 0/10 span het as naaswenners in die Tshwane Kampioenskappe uitgetree. Voor, van links na regs: Annika Kloppers, Kaitlin Troskie, Morgan Jordaan, Nina Beetge, Mijuan-Leigh Roux en Alissa Malherbe. Middel: Nica Macaskill, Aimee Truter, Mignon Blanché en Taliah Ludick. Agter: Afrigters Chené Venter, Karien Saayman en Tariese Geldenhuys

 

© 2018 Die/The Bronberger