Kollig op pekanneute PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 20 November 2018 14:32
Untitled Document

Landboukorrels Boeredag is op 19 Oktober by die Cullinan Boere-uniesaal gehou. Vanjaar se tema was pekanneute

Die verwelkoming en opening is deur Henri Combrink, voorsitter van die Cullinan Boere-unie, gedoen.


Deelnemers aan Landboukorrels Boeredag
Foto: Henri Combrink

Sprekers het kenners in die bedryf ingesluit, soos Hardus du Toit, Hennie du Plessis, Dr Tia Ferreira, Francois van Greunen, Albert Bouwmeester en Johan Coetzee.

Die aand was daar ‘n boord-besoek met flitsligte vir stuifmeel waarnemings.

 

© 2018 Die/The Bronberger