Leeglêers PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 20 November 2018 14:18
Untitled Document

Kobus du Preez van Rayton skryf:
Die Bronberger moet vir ons ‘n bietjie ondersoek instel en ‘n artikel skryf aangaande die City of Tshwane werkers wat met hulle oranje oorpakke bykans daagliks langs die paaie en strate in Rayton rondlê.

Daar is tot groepe van 30 wat ‘n hele dag nie ‘n steek werk doen nie. Is dit werkskepping of salarisskepping? Die belastingbetalers betaal die salarisse van dié groepe leeglêers en niemand doen iets daaromtrent nie.

 

© 2018 Die/The Bronberger