Gratis ganse PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 20 November 2018 14:17
Untitled Document

Monika Swarts van Olympus skryf:
Graag verneem ek of enige iemand belangstel in ganse. Ek het so sewe ganse wat ek graag gratis wil weggee. Jy kan my skakel by 082-859-1509.

Dan wil ek ook net vir Hugo Coppejans van Faerie Glen sê dat ek ook altyd my mielies by Farm City gekoop het. Tans kry ek dit by Lion Bridge.

 

© 2018 Die/The Bronberger