leserslens Oktober 2018 PDF Print E-mail
News - Rubrieke
Tuesday, 23 October 2018 09:27
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ‘n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.


‘n Laatmiddag uitsig oor die Bronberg Bewarea in ’n oostelike rigting
Foto: Basie van Zyl


Laurika van der Linde het dié roofvoël op 21 September op die Boschkoppad afgeneem


Johann van der Linde het dié mooi, rooi sonsondergang op Rooikoppies raakgeloop


Gene de Lange sê hy is seker dié mossiepaartjie was besig om die lente se nesbousessie te sit en bespreek

 

© 2018 Die/The Bronberger