Het jy gehoor? / Have you heard? - Okt2018 PDF Print E-mail
News - Het Jy Gehoor
Tuesday, 23 October 2018 09:25
Untitled Document


Reuse verkeersknope word op 27 Oktober verwag met Angus Buchan se gratis gebedsaamtrek by Rhino-park op Rhenosterfontein. Die organiseerders beweer dat ‘n geraamde vyf miljoen mense die pad gaan vat na dié ‘It’s Time’ gebeurtenis by Rhino-park se vliegveld. Die biddag is van 12 uur tot twee uur, maar besoekers word aangeraai om vanaf 25 Oktober reeds op die terrein te kamp om seker te maak dat hulle plek kry. Kampering is gratis en besoekers kan hulle voertuie gratis op plase in die omgewing los en die paar kilometer verder vliegveld toe stap. Vir meer besonderhede en gratis kampeerkaartjies, besoek www.angusbuchan.co.za.

~*~


Die organiseerders van die Fijnwyn wynfeeste bied Kuier Kraft Innie Boorde op 3 November van
10 vm tot 5 nm in Tierpoort aan. Kaartjies vir dié Kraftbier en -jenewer fees kos R160 vir volwassenes en kinders onder 18 gaan gratis in. Daar is ook ‘n groot verskeidenheid deli-soort koskraampies, musiekopvoerings en pret vir kinders. Die fees is by Shokran op plot 99 Luiperdstraat, Tierpoort. Skakel 082-335-5659. Bespreek kaartjies by iTickets.co.za.

~*~


Die nasionale bekendstelling van Deon Meyer se nuutste boek ‘Prooi’ is op 23 Oktober met die gesamentlike byeenkoms van Pretoriase leeskringe by die Moreletapark Gemeente in De Villebois Mareuilrylaan. Die funksie begin om 10 vm en behels ’n gesprek tussen Deon en sy uitgewer oor die boek, vermaak deur sangers Linette van der Merwe en Chris Mostert en tee en verversings. Parkering is gratis en toegang is R80. Kaartjies is beskikbaar by https://tickets.tixsa.co.za/event/Prooi maar sal ook by die deure gekoop kan word. Gaste word versoek om ’n boek saam te bring om te skenk aan ’n biblioteek waar lesers nie die voorreg het om daagliks deur goeie boeke omring te wees nie. Bel Johan Talma by 012-348-0087 of 083-556-8711.

~*~


Windpomp se volgende mark is op 27 Oktober van 8 vm tot 2 nm by Broodblik en Koffiepit op die R51 tussen Bapsfontein en Petit. Die datums vir die res van die jaar is 24 November en
8 Desember. Bel Adele by 083-445-1608. Vind hulle by S26 0.336 E028 23.477.

~*~


Die eerste Cosmos Country Market is op Saterdag 27 Oktober op plot 78, Vaalbank oorkant Wet Nose Dierereddingsentrum. Die mark begin om 9 vm en daar is veilige parkering. Besoekers kan uitsien na ‘n verskeidenheid kraampies, ‘n tee- en biertuin op groot grasperke onder koeltebome. As iemand belangstel om uit te stal, dit is gratis. Stuur ‘n WhatsApp na 084-579-1803 om te bespreek.

~*~


Die Diamant Kamer van Koophandel se jaarlikse gala-geleentheid word vanaf 6 nm op
17 November by die Cullinanse sportgronde gehou. Die aand staan bekend as ‘Back to the 80’s – The glitter ball’ en gaste moet soos sterre uit die tagtigerjare aantrek. Kaartjies kos R550 en moet teen 9 November bespreek word. Skakel 012-305-2501 of stuur ‘n e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

~*~


Chris Chameleon and Daniella Deysel bied ‘n multimedia musikale projek, ‘Kat en Wolf’, op
24 Oktober om 8 nm by die Rockwood-teater aan. In ‘Kat en Wolf’ slag Chris en Daniella die heilige koeie van verwagting en breek weg van die selfvonnis van klassifisering en die maak-vir-smaak eise wat gestel word in ‘n musiekloopbaan-bestaan. Aanhalings uit kunsgeskiedenis naslaanwerke, toonsettings van dele uit die HAT en die soeke na die sinvolste verkenning van vals sang is van die onderdele van dié konsertreis. Kaartjies kos R150. Die teater is in Garstfonteinweg, Moreletapark. Skakel 012-368-1555.

~*~


Friends of the Rail’s Halloween Diamond Express steam train trip to Cullinan is on 28 October. Departure from their private Hermanstad station is at 8 am. Their Freedom Diamond Express is on
4 November. Return tickets cost: Adults – R320; pensioners and disabled persons – R270; teenagers (13–18) – R240; children (4–12) – R160; and infants (0– 1) – free. Call them at 012-767-7913 or 082-098-6186.

~*~


‘Mike en Mavis’ is die naam van ‘n romantiese komedie wat op 6 November om 8 nm by die Atterbury-teater gehou word. Mavis Kellerman is ‘n weduwee wat haar afsluit van die lewe. Op ‘n dag ontvang sy ‘n uitnodiging na die opening van ‘n nuwe bioskoop wat in klassieke prente spesialiseer. Die eienaar is Mike Lewis, ‘n eksentrieke oujongkêrel met ‘n romantiese siel. Mavis bevind haarself aan die ontvangkant van ‘n vryery in haar herfsjare wat oor ‘n reeks romantiese afsprake afspeel. Kaartjies kos R130 tot R150. Die teater is in Daventrystraat 4, Lynnwood Manor. Skakel 012-942-5951.

~*~


‘Die Hart van jou Besigheid’ is ‘n gebeurtenis wat op 15 November vanaf 7.30 nm ten bate van President Kruger Kinderhuis by Weiveld gehou word. ‘n Ope gesprek met Dawie Roodt en Luciano Benade word gehou en bied sakenetwerkgeleentheid. Kunstenaars soos Touch of Class en Steve Hofmeyr tree op en die seremoniemeester is Martin Bester. Niemand onder 18 jaar oud word toegelaat nie. Kaartjies kos R500. Weiveld is op die hoek van Lynnwoodweg-verlenging en die Boschkoppad. Skakel 071-471-6698.

~*~


Watershed is launching their new album, ‘Harbour’, at Rafters from 7 pm on 3 November. This South African pop-rock band was founded in Johannesburg in 1998 and is most famous for their signature tune ‘Indigo Girl’. Watershed became a success when a German radio DJ heard the single while vacationing in South Africa and played it on the air in Germany. In June 2010 the band toured through Germany with MacStanley as part of the Rock Kick Off tour, hosted by the German Music Television station Imusic1. The band’s song, ‘Fine Way’, was used in an advert for the Wimpy restaurant chain in 2004. Tickets cost R130. The venue is on the corner of Blesbok Street and Garstfontein Road, Mooikloof. For more information: 082-600-3469.

~*~


Vriende van die Faerie Glen Natuurreservaat hou op 20 Oktober om 9.30 vm ‘n praatjie en demonstrasie oor slange deur Mike Perry van Afrika Reptiele en Gif van die Hoëveldse Herpetologiese Vereniging. Die koste is R50. Die uitroei van uitheemse indringers word vir
11 November om 7.30 vm gereël. Op 24 November om 7 vm word ‘n grasveld-staptog met botanici, Antoinette Eyssell-Knox en Alan Short gehou. Die koste is R50. Bel Louise Kritzinger, die Vriende se voorsitter, by 072-275-0614 of stuur ‘n e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

~*~

 


A fundraiser evening in aid of Wet Nose Animal Rescue Centre will be hosted on 29 November. Comedian Barry Hilton and Stiaan Reynierse will be performing live at Gecko Ridge, plot 70, Mooiplaats. Tickets are R3 000 per table of 10 and the evening starts at 6.30 pm for 7 pm. There will be a cash bar and an auction. Book with Cobus at 083-822-0663 or Bennie at 083-620-9336.

~*~


Vriende van Rietvlei Natuurreservaat bied nog drie werksessies dié jaar aan: 27 Oktober,
10 November en 24 November van 7.30 vm tot omtrent 12 uur. Vat ‘n hoed, tuinhandskoene en water saam. Diegene wat aansluit geniet gratis toegang tot die reservaat vir die dag. Die laaste begeleide staptog van die jaar is op 17 November vanaf 7 vm. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

font-family: Arial, Helvetica, sans-serif; font-size: 10pt; } .blue { color: #009; font-size: 10pt; font-family: Arial, Helvetica, sans-serif; } blue small { font-size: 9px; } .blue em { font-size: 9px; } .style2 { Untitled Document


Reuse verkeersknope word op 27 Oktober verwag met Angus Buchan se gratis gebedsaamtrek by Rhino-park op Rhenosterfontein. Die organiseerders beweer dat ‘n geraamde vyf miljoen mense die pad gaan vat na dié ‘It’s Time’ gebeurtenis by Rhino-park se vliegveld. Die biddag is van 12 uur tot twee uur, maar besoekers word aangeraai om vanaf 25 Oktober reeds op die terrein te kamp om seker te maak dat hulle plek kry. Kampering is gratis en besoekers kan hulle voertuie gratis op plase in die omgewing los en die paar kilometer verder vliegveld toe stap. Vir meer besonderhede en gratis kampeerkaartjies, besoek www.angusbuchan.co.za.

~*~


Die organiseerders van die Fijnwyn wynfeeste bied Kuier Kraft Innie Boorde op 3 November van
10 vm tot 5 nm in Tierpoort aan. Kaartjies vir dié Kraftbier en -jenewer fees kos R160 vir volwassenes en kinders onder 18 gaan gratis in. Daar is ook ‘n groot verskeidenheid deli-soort koskraampies, musiekopvoerings en pret vir kinders. Die fees is by Shokran op plot 99 Luiperdstraat, Tierpoort. Skakel 082-335-5659. Bespreek kaartjies by iTickets.co.za.

~*~


Die nasionale bekendstelling van Deon Meyer se nuutste boek ‘Prooi’ is op 23 Oktober met die gesamentlike byeenkoms van Pretoriase leeskringe by die Moreletapark Gemeente in De Villebois Mareuilrylaan. Die funksie begin om 10 vm en behels ’n gesprek tussen Deon en sy uitgewer oor die boek, vermaak deur sangers Linette van der Merwe en Chris Mostert en tee en verversings. Parkering is gratis en toegang is R80. Kaartjies is beskikbaar by https://tickets.tixsa.co.za/event/Prooi maar sal ook by die deure gekoop kan word. Gaste word versoek om ’n boek saam te bring om te skenk aan ’n biblioteek waar lesers nie die voorreg het om daagliks deur goeie boeke omring te wees nie. Bel Johan Talma by 012-348-0087 of 083-556-8711.

~*~


Windpomp se volgende mark is op 27 Oktober van 8 vm tot 2 nm by Broodblik en Koffiepit op die R51 tussen Bapsfontein en Petit. Die datums vir die res van die jaar is 24 November en
8 Desember. Bel Adele by 083-445-1608. Vind hulle by S26 0.336 E028 23.477.

~*~


Die eerste Cosmos Country Market is op Saterdag 27 Oktober op plot 78, Vaalbank oorkant Wet Nose Dierereddingsentrum. Die mark begin om 9 vm en daar is veilige parkering. Besoekers kan uitsien na ‘n verskeidenheid kraampies, ‘n tee- en biertuin op groot grasperke onder koeltebome. As iemand belangstel om uit te stal, dit is gratis. Stuur ‘n WhatsApp na 084-579-1803 om te bespreek.

~*~


Die Diamant Kamer van Koophandel se jaarlikse gala-geleentheid word vanaf 6 nm op
17 November by die Cullinanse sportgronde gehou. Die aand staan bekend as ‘Back to the 80’s – The glitter ball’ en gaste moet soos sterre uit die tagtigerjare aantrek. Kaartjies kos R550 en moet teen
9 November bespreek word. Skakel 012-305-2501 of stuur ‘n e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

~*~


Chris Chameleon and Daniella Deysel bied ‘n multimedia musikale projek, ‘Kat en Wolf’, op
24 Oktober om 8 nm by die Rockwood-teater aan. In ‘Kat en Wolf’ slag Chris en Daniella die heilige koeie van verwagting en breek weg van die selfvonnis van klassifisering en die maak-vir-smaak eise wat gestel word in ‘n musiekloopbaan-bestaan. Aanhalings uit kunsgeskiedenis naslaanwerke, toonsettings van dele uit die HAT en die soeke na die sinvolste verkenning van vals sang is van die onderdele van dié konsertreis. Kaartjies kos R150. Die teater is in Garstfonteinweg, Moreletapark. Skakel 012-368-1555.

~*~


Friends of the Rail’s Halloween Diamond Express steam train trip to Cullinan is on 28 October. Departure from their private Hermanstad station is at 8 am. Their Freedom Diamond Express is on
4 November. Return tickets cost: Adults – R320; pensioners and disabled persons – R270; teenagers (13–18) – R240; children (4–12) – R160; and infants (0– 1) – free. Call them at 012-767-7913 or 082-098-6186.

~*~


‘Mike en Mavis’ is die naam van ‘n romantiese komedie wat op 6 November om 8 nm by die Atterbury-teater gehou word. Mavis Kellerman is ‘n weduwee wat haar afsluit van die lewe. Op ‘n dag ontvang sy ‘n uitnodiging na die opening van ‘n nuwe bioskoop wat in klassieke prente spesialiseer. Die eienaar is Mike Lewis, ‘n eksentrieke oujongkêrel met ‘n romantiese siel. Mavis bevind haarself aan die ontvangkant van ‘n vryery in haar herfsjare wat oor ‘n reeks romantiese afsprake afspeel. Kaartjies kos R130 tot R150. Die teater is in Daventrystraat 4, Lynnwood Manor. Skakel 012-942-5951.

~*~


‘Die Hart van jou Besigheid’ is ‘n gebeurtenis wat op 15 November vanaf 7.30 nm ten bate van President Kruger Kinderhuis by Weiveld gehou word. ‘n Ope gesprek met Dawie Roodt en Luciano Benade word gehou en bied sakenetwerkgeleentheid. Kunstenaars soos Touch of Class en Steve Hofmeyr tree op en die seremoniemeester is Martin Bester. Niemand onder 18 jaar oud word toegelaat nie. Kaartjies kos R500. Weiveld is op die hoek van Lynnwoodweg-verlenging en die Boschkoppad. Skakel 071-471-6698.

~*~


Watershed is launching their new album, ‘Harbour’, at Rafters from 7 pm on 3 November. This South African pop-rock band was founded in Johannesburg in 1998 and is most famous for their signature tune ‘Indigo Girl’. Watershed became a success when a German radio DJ heard the single while vacationing in South Africa and played it on the air in Germany. In June 2010 the band toured through Germany with MacStanley as part of the Rock Kick Off tour, hosted by the German Music Television station Imusic1. The band’s song, ‘Fine Way’, was used in an advert for the Wimpy restaurant chain in 2004. Tickets cost R130. The venue is on the corner of Blesbok Street and Garstfontein Road, Mooikloof. For more information: 082-600-3469.

~*~


Vriende van die Faerie Glen Natuurreservaat hou op 20 Oktober om 9.30 vm ‘n praatjie en demonstrasie oor slange deur Mike Perry van Afrika Reptiele en Gif van die Hoëveldse Herpetologiese Vereniging. Die koste is R50. Die uitroei van uitheemse indringers word vir
11 November om 7.30 vm gereël. Op 24 November om 7 vm word ‘n grasveld-staptog met botanici, Antoinette Eyssell-Knox en Alan Short gehou. Die koste is R50. Bel Louise Kritzinger, die Vriende se voorsitter, by 072-275-0614 of stuur ‘n e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

~*~

 


A fundraiser evening in aid of Wet Nose Animal Rescue Centre will be hosted on 29 November. Comedian Barry Hilton and Stiaan Reynierse will be performing live at Gecko Ridge, plot 70, Mooiplaats. Tickets are R3 000 per table of 10 and the evening starts at 6.30 pm for 7 pm. There will be a cash bar and an auction. Book with Cobus at 083-822-0663 or Bennie at 083-620-9336.

~*~


Vriende van Rietvlei Natuurreservaat bied nog drie werksessies dié jaar aan: 27 Oktober,
10 November en 24 November van 7.30 vm tot omtrent 12 uur. Vat ‘n hoed, tuinhandskoene en water saam. Diegene wat aansluit geniet gratis toegang tot die reservaat vir die dag. Die laaste begeleide staptog van die jaar is op 17 November vanaf 7 vm. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 

© 2018 Die/The Bronberger