Tygies vier kultuur PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 23 October 2018 09:18
Untitled Document

Tygies het die tweede laaste week in September kultuurweek gehou. Kunswerke van die leerders is in die voorportaal uitgestal; die Voortrekker-kommando het ‘n vlagpresentasie in die saalperiode gedoen en elke graad het volgens verskillende lande se kulture aangetrek.


Graad ses het soos Franse aangetrek. Van links na regs is Amber Mocke, Danielle Pretorius, Nicole Pretorius, Zoë Truter, Anneri Vorster


Graad vier onderwysers het saam met hulle graad Sjinees aangetrek. Alta staan links, en Liezl Ferreira, regs

Graad ses het die Hollanders verteenwoordig. Van links na regs is Shironica Engelbrecht, Janique Gouws en Nilata van der Westhuizen

 

 

 

© 2018 Die/The Bronberger