Wat gebeur? PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 23 October 2018 09:14
Untitled Document

Linda Krause van Rayton skryf:
Die bouwerk by die munisipaliteit in Rayton: Almal wonder maar niemand weet wat daar aangebied gaan word nie. Dit sal so gaaf wees om te weet wat die doel van die pragtige bouwerk gaan wees.

En dan ook, die gemeenskapswerkers met die rooi uniforms. As iemand hulle goeie werk kan toelig, want hulle is daar vir ons hele gemeenskap.

Brief verkort. – Red

 

© 2018 Die/The Bronberger