My raad aan adverteerders Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 23 October 2018 11:13
Untitled Document

Anita Robertson van Bashewa skryf:
Baie dankie vir ’n puik tydskrif. Ek het al oral geadverteer maar kry my terugvoering van huurders uit Die Bronberger advertensie. 

My raad aan adverteerders is: Gebruik Die Bronberger. Die tydskrif word ook van hoek tot kant gelees deur my. Ek is ook bly dat ek nou Die Bronberger by meer plekke sien. Selfs my apteek. Wonderlik en soos my ma sou gesê het: “Do so voort.” 

 

© 2020 Die/The Bronberger