Bekende melkboer oorlede PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 25 September 2018 13:01
Untitled Document

Hendrik Fourie, ’n bekende melkboer van die Rayton-omgewing, is op 27 Augustus oorlede. Hendrik het dekades lank die HJG Fourie Melkery op die Zonkolol-pad, noord van Rayton, gehad.


Hendrik Fourie

Sy vrou, Elize, sê dat Hendrik tussen 1 vm en 2 vm in sy slaap oorlede is. “Hy het sag heengegaan,” sê sy.

 

© 2018 Die/The Bronberger