Gratis weggee PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 25 September 2018 12:45
Untitled Document

Jannie Landsberg van Pretoria-Oos skryf:
Ek is in besit van twee oudhede wat ek gratis wil weggee. Eerstens, ‘n volmag (power of attorney) geteken deur ene Andries Wilhelm Jacobus Landsberg op 18/02/1887 (dus 131 jaar oud).

Tweedens, ‘n ‘Landbou Weekblad’ gedateer 30/05/1975 (43 jaar gelede – die prys was toe slegs 20c).

Indien enige iemand belangstel, bel my by 084-504-1279 of 012-807-1203.

Ek woon in die ooste van Pretoria.

 

© 2018 Die/The Bronberger