Amper flou geword PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 25 September 2018 12:40
Untitled Document

Sina Reiners van Delmas skryf:
Ek wil by julle hoor of julle nog twee koffietafel-boeke oor het van ‘Toeka se dae’?

Ek het vertel van die boek vir twee van my vriendinne, een is ’n onderwyser en die ander hou net van geskiedenis en hulle het amper flou geword.

Ons het Sina laat weet dat ons nog boeke beskikbaar het (R295 plus posgeld) en dat ons dit met graagte vir haar pos. – Red

 

© 2018 Die/The Bronberger