News -
Briewe
|
Tuesday, 25 September 2018 12:39 |
Untitled Document
Marianne Strohbach van Pretoria skryf:
’n Groot dankie en kompliment aan Die Bronberger. Ek is altyd te bly om ’n uitgawe in die hande te kry. Dis nie net die rubrieke wat altyd interessant is nie, maar ook die inligting van gebeure en dinge om te doen in ons omgewing.
Brief verkort. – Red |
|