Kraai geluk PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 25 September 2018 12:25
Untitled Document

Gnatius de Lange van Bashewa skryf:
Daar is ’n ding van “Why did the chicken cross the road” wat uiteraard nie ’n finale of formele antwoord het nie. Daarmee saam ook ’n paar antwoorde wat op die Internet beskikbaar is – gaan loer self as jy wil.


Die haan wat die Bronnie se mashoof-haan uitdaag

Die haan, wat wel ’n hoender is, wil net vir die Bronnie se haan met die trompet (op die voorblad) uitdaag tot ’n vroegoggendsessie tot wie die luidste die geraas kan maak wat hoenders maak om Gerhard en Angie geluk te wens met 16 jare se puik skrywes en die plesier wat hulle lesers daaruit kry.

En sien, die pad is nie so breed om oor te stap nie. Dié paar het dit gedoen en ’n sukses behaal wat min mense het.

 

 

© 2018 Die/The Bronberger