leserslens Julie 2018 PDF Print E-mail
News - Rubrieke
Friday, 20 July 2018 20:44
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas.  Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ‘n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.


Dié treffende foto van ’n astrante glansspreeu is deur Emma Koekemoer geneem


Die 14-jarige Johann van der Linde het dié ryperd met sonsondergang tussen Rooikoppies en Rayton vasgevang


’n Koue winteroggend op ’n melkplaas vlak by Rayton
Foto: Laurika van der Linde


Ronell van der Merwe van Welbekend sê die twee jongelinge het sommer groot maats geword. Duke is ’n opgeskote Deense hondjie


’n Miskombers lê op ’n winteroggend oor die Boschkopvallei
Foto: Alet Erasmus


’n Waterbok teen die rantjie op ’n familieplaas in die Cullinan-distrik
Foto: Ludwieg Botha

 

© 2018 Die/The Bronberger