Akrobate skitter PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 25 June 2018 10:27
Untitled Document

Drie Witpoort akrobate, Zanica Grobler, Yöhke van Niekerk en Katinka Becker, het SA-kleure by die Internasionale Kampioenskappe op 1 en 2 Junie verwerf.


Agter: Chanel van Heyningen en Chanel Steyn. Middel: Zanica Grobler, Yöhke van Niekerk, Shenike Hofman en Marlien Prinsloo. Voor: Jamie Muller, Zane Engelbrecht, Michelle van den Heever, Anri van der Vyver en Katinka Becker
Foto: Laurette van der Vyver

Die lang pad soontoe het begin toe 10 van die laerskool se akrobate op 21 April aan die klubkampioenskappe deelgeneem het. Vyf akrobate, Zanica Grobler, Yöhke van Niekerk, Marlien Prinsloo, Katinka Becker en Anri van der Vyver, het deurgedring en het tussen 8 en 12 Mei Gauteng-Noord kleure verwerf.

 

© 2018 Die/The Bronberger