Tygies groet Eduard Wasserman Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 25 June 2018 12:26
Untitled Document

Eduard Wasserman, adjunkhoof akademie van Laerskool Tygerpoort, het ná 18 jaar dienslewering by die skool afgetree.


Van links na regs by die afskeidsfunksie wat by Mooikrans in Olympus gehou is: NJ Coetzee, skoolhoof; N Coetzee, kultuurhoof; S Erasmus, departementshoof; E Wasserman;
en L Wasserman

 

© 2020 Die/The Bronberger