Kleurvolle kaskar-kaskenades PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 25 June 2018 10:25
Untitled Document

Tygies se jaarlikse kaskar-wedstryd het verskillende kulture uitgebeeld. Die dag is geken aan ‘n kleurvolle optog, swoeg en sweet met die kaskarre om die veld en hope pret.


Onderwysers moes ‘n ysbad in die winter neem

Hou bene, hou

Die gebeurtenis is die skool se grootste fondsinsamelingsdag en onderwysers het ‘n ooreenkoms met die leerders aangegaan dat indien hulle die fondsinsamelingsdoelwit oorskry, die onderwysers ‘n ysbad in die winter sal neem. ‘n Belofte is ‘n belofte en die onderwysers moes uithaal en wys.


Graad twee het Indië voorgestel

Graad vyf het Spanje voorgestel
 

© 2018 Die/The Bronberger