Oorweldigend PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 June 2018 10:17
Untitled Document

Rickus Nel van Bees Bistro op Kleinfontein skryf:
Dankie vir die mooi artikel geplaas. Die terugvoer was oorweldigend.

Ons het ’n opwindende nuwe promosie wat ons deur Die Bronberger wil bekendstel. Ons gaan mik vir groter advertensiespasie dié keer.

 

© 2018 Die/The Bronberger