Ongevraagd PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 June 2018 10:16
Untitled Document

Gideon van Zyl van die Bronberg Bewarea skryf:
Ek het in die Bronnie van April onder ‘Stinkspul’ berig oor die vullishoop voor die houers waarin glasbottels geplaas kon word.

Soos op bygaande foto gesien kan word, is die houers tot my verbasing/verontwaardiging intussen tesame met die vullishoop verwyder.


Die houers vir leë bottels is saam met die vullishoop verwyder

Ironies dat ’n TV-advertensie deur middel van diere wat uit glasbottels voorgestel word, ’n mens juis tot herwinning aanmoedig en nou die ongevraagde reaksie!

 

© 2018 Die/The Bronberger