Geluk met foto PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 June 2018 10:15
Untitled Document

Gnatius de Lange van Bashewa skryf:
Geluk aan Hermann Grobler met die voorbladfoto van Mei. Ek het vele maal daai klein goed probeer afneem sonder veel sukses. Hulle is meer onderwater as wat hulle “dobber” in my ondervinding.

 

© 2018 Die/The Bronberger