Tussen landerye op plaaspaadjies PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 May 2018 07:54
Untitled Document

Fietsryers het in hulle hordes opgedaag vir Laerskool Witpoort se bergfietswedren op 14 April. Oud en jonk het die kronkelroetes tussen landerye en op pragtige plaaspaadjies gevolg.


Die wegspring

Daar was ’n kleutertrap, ’n 5 km, 10 km, 30 km en ’n rowwe 60 km roete. Dit was ‘n lekker warm laatsomersdag met koskraampies, vermaak vir die kleuters en baie pryse op die spel.


Op tweespoor-paadjies

 

© 2018 Die/The Bronberger