Atlete presteer PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 May 2018 07:52
Untitled Document

CVO Skool Kleinfontein het met atletiek presteer by onlangse streekbyeenkomste en SA Atletiek op Sasolburg. Atlete het verskeie medaljes gewen.


Atlete met medaljes wat by ’n streekbyeenkoms verwerf is. Agter van links na regs: Ruben Vorster, Morné Brand en Dihann von Stade. Voor: Katé Putter en Josua Kotzé

Ruben Vorster het ‘n goue medalje in gewigstoot by SA Atletiek verwerf
 

© 2018 Die/The Bronberger