Vasvra oor die ruimte PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 May 2018 07:52
Untitled Document


Van links na regs: Ethan de Kock, Luhan Vermeulen, Dian Becker en Shekinah Heunis van Laerskool Witpoort het op 26 April aan die eerste rondte van die graad sewe Astro Vasvra deelgeneem. Hulle moes oor die ruimte oplees en dan as ’n groep saam ’n vraestel in Engels beantwoord. Hulle het tweede in die Cluster-kompetisie geëindig en na rondte twee deurgedring

 

© 2018 Die/The Bronberger