Verlore dokumente PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 22 May 2018 07:43
Untitled Document

Corrie Steyn van Equestria skryf:
Ek hoop dat ek dalk geholpe sal raak by Die Bronberger. Ek het nou onlangs al my persoonlike dokumente verloor, naamlik my identifikasie, rybewys en ander.

Ek vermoed dat ek dit verloor het by King Price, Menlyn. Ek hoop dat om dit in Die Bronberger te plaas iemand dit dalk aan my kan terug besorg.

My nommer is 079-287-8796 en my e-pos adres: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Ek sal dit baie waardeer as iemand dit aan my terug gee. Baie dankie by voorbaat.

 

© 2018 Die/The Bronberger