Hoe lank nog? PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 22 May 2018 07:41
Untitled Document

Ronell van der Merwe van Welbekend skryf:
Ek wonder net wanneer gaan die padwerkers die toegang/versperring op die ompad vanaf Zambeziweg-verlenging na Cullinan regmaak?


Die ompad

Trokke en busse gaan deur van Pretoria se rigting af en dan kan hulle nie by Cullinan deurgaan nie, want die versperring is te nou. Soos dit moet wees!

 

© 2018 Die/The Bronberger