Eaton Hall Hotel PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 22 May 2018 07:40
Untitled Document

Andre van Pretoria-Oos skryf:
‘Ongeskoolde held trap blywende spore in stad’ in Die Bronberger se April-uitgawe: My skoonpa, Jan Ybema, het reg oorkant die Silver Lakesweg en Grahamweg (Lynnwoodweg-verlenging) T-aansluiting gewoon. Daar waar die sandverkope nou is.

Hy was die eienaar van Ybema Konstruksie en was ook die kontrakteur van die nuwe Eaton Hall Hotel.
As ek reg onthou het die eienaar van die hotel se dak afgespring voor die rekening met my skoonpa ten volle vereffen was.

Groete en dankie vir ’n pragtige tydskrif.

 

© 2018 Die/The Bronberger