leserslens April 2018 PDF Print E-mail
News - Rubrieke
Friday, 20 April 2018 12:38
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ‘n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.


Soos ’n paal bo water, staan dit: Die mooiste onkruid in Bronbergland
Foto: Emma Koekemoer


Kroonkiewiet se kind
 Foto: Gene de Lange 


Sonstrale speel op die koivisdammetjies op Tweedracht
Foto: Helena Naudè Potgieter


Ronell van der Merwe het dié winpomp teen die agtergrond van ‘n sonsondergang afgeneem


Vreemde, simetriese wolkstrepe was vroeg in April met sonsondergang oor die gebied sigbaar. Alet Erasmus het dit vasgevang


Roelf van Aarde van Cullinan het Bianca Pienaar in die veld agter Cullinan-stasie afgeneem

 

© 2018 Die/The Bronberger