Groot waters . . . PDF Print E-mail
News - Aktueel
Friday, 20 April 2018 12:34
Untitled Document

Gietende reën teen die einde van Maart het kwaai vloedskade in die Bronberg-gebied veroorsaak. Meer as 200 ml binne twee dae het paaie verspoel, bome ontwortel en vir ernstige verkeersontwrigting en etlike ernstige motorongelukke gesorg.


Grondpaaie in die gebied is binne ‘n japtrap in waterlope verander
Foto: verskaf:


Die verkeer in Lynnwoodweg-verlenging by die aansluiting met die Boschkop-teerpad is weer kwaai deur opgedamde water ontwrig
Foto: verskaf:


Lynnwoodweg-verlenging voor die koopsentrum op Zwavelpoort
Foto: verskaf:


Die Elandsrivier naby Cullinan
Foto: Elsa van der Berg


Die Pienaarsrivier by die laagwaterbrug op die Boschkop-grondpad
Foto: Elsa van der Berg


Dié plaasdam op Mooiplaats het gou vol geloop
Foto: Louisa Marè Pretorius

 

© 2018 Die/The Bronberger