April 2018 PDF Print E-mail
News - Ons voorblad
Friday, 20 April 2018 12:24
Untitled Document

Die oorvloedige reën het welkome waters oral in die Bronberg-gebied laat opdam. Op Elandshoek het inwoners besluit om damwater na die omgewing se vleilande te herlei en die kleinspan het ingespring om te help. Natuurlik is tyd ingeruim vir ’n bietjie pret. Denise Christie durf die troebel waters aan terwyl haar sussie Caroline en Vincent Marrucchi grawe inspan om die damwater vleiland toe te laat vloei.


Foto: Mia Christie

 

© 2018 Die/The Bronberger