Boschkopse polisie vind gesteelde goed binne 'n dag PDF Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 20 April 2009 11:36
Untitled Document

Dié gesteelde goedere is binne ’n dag terug gevind deur die Boschkopse polisie. Dit is in die nag van 16 Maart gesteel by Buks Le Grange se self-stoorpark in Zwavelpoort. Die foto is op 17 Maart geneem.

 

© 2019 Die/The Bronberger