Wanneer kom die Bronnie? PDF Print E-mail
News - Artikels
Monday, 26 March 2018 14:16
Untitled Document

Angstige lesers wat wil weet wanneer hulle die Bronnie kan verwag, oorval ons verspreidingspunte gereeld. Hier is ons beplande afsnydatums en verspreidingsdatums vir die res van die jaar.
Let asseblief daarop dat die verspreidingsdatums wat ons noem die datums is waarop verspreiding begin. Dit neem so twee tot drie dae om alle uithoeke van ons verspreidingsgebied te bereik.

April-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 10 April
Verspreiding begin: Woensdag 18 April

Mei-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 8 Mei
Verspreiding begin: Woensdag 16 Mei

Junie-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 12 Junie
Verspreiding begin: Woensdag 20 Junie

Julie-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 10 Julie
Verspreiding begin: Woensdag 18 Julie

Augustus-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 7 Augustus
Verspreiding begin: Woensdag 15 Augustus

September-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 11 September
Verspreiding begin: Woensdag 19 September

Oktober-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 9 Oktober
Verspreiding begin: Woensdag 17 Oktober

November-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 6 November
Verspreiding begin: Woensdag 14 November

Ons krap nog kop oor die Desember-uitgawe, omdat die skole vanjaar ‘n week later as gewoonlik, op 12 Desember, sluit.

Desember-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 4 Desember
Verspreiding begin: Woensdag 12 Desember
OF
Sperdatum: Dinsdag 27 November
Verspreiding begin: Woensdag 5 Desember

 

Waar kry ek my Bronnie?

‘n Heerlike probleem waarmee ons hier by die Bronnie bly sit, is dat mense letterlik nie ‘genoeg’ van ons kan kry nie. “Toe ek by die plek kom waar ek elke maand my Bronnie kry, was hulle almal reeds gevat,” moet ons telkens hoor.

Ons plaas weer ‘n lys met die meeste van ons toonbank-verspreidingspunte.

Lynnwoodweg-verlenging/Silver Lakes
Blyfontein Kwekery, Bronberg Wynlandgoed, Smart Stone, Just Stone, Rent Partner, Star Trading, Bronberg Vleismark, Zwavel Vet, Build It, Woes Lekker, Farm Barn, CVO Skool, LA Sport, Tygerpoort NG-Kerk, Tygerpoort Laerskool, Latin Electrical, The Gas Cafe, Vleisfabriek, Exclusive Leather & Skins, The Hair Salon, Amper Alles Mica, Genpower, Solar Man, Dr MC Niemandt – Hazeldean, Visser en Pieters – Hazeldean, Hazeldean Koopsentrum (Dischem ingang), Vetland.

Lynnwoodweg
Budget Nursery, Karoo Café, Karoo Pottebakkerswinkel, Lots of Pots, Lynnridge Mall Van Heerdens Apteek, Flight Centre, Stocks Flooring, Chris Vlok Antiques – Hillcrest.

Wapadrand
Spar, Wapadrand Hardeware, Western Riding Shoppe, Wapadrand Mediese sentrum, Wapadrand Landgoed, Jopasso, The Cleaners.

Olympus, Faerie Glen, Moreletapark en omgewing
Cormallen Hill, Farm City, Boma Olympus Boulevard, Boma Moreletapark, Tina Skukan Galery, CQ Electrical – Moreletapark, Lawnmower Legends – Moreletapark, Caltex-Vulstasie, Waterkloofrif, Waterglen-sentrum, The Place – Menlyn Retail.

Mooiplaats, Boschkop, Donkerhoek
Pienaarspoort Kafee, Oukraalmuur Kafee, British 4x4, Die Stout Gout, Kitty Hawk Klubhuis, Bosveld Lounge, Rykor Kafee, Conrad’s Veterinary Consulting Rooms, Waterlake Farm, Rosemary Hill.

Garstfonteinweg-verlenging
Lungile Gastehuis, Mooikloof Landgoed (by posbusse) , Pets Pantry, Mooikloof Apteek, Spar Mooikloof, Burger Perfect, Dr Alta Saunders, B-House, Rafters Restaurant, LA Sport-Oos, Newlands Garden Centre, Bronberg Voere, Farmers kafee, Tierpoort Hardeware, Tierpoort Kafee, Tierpoort koopsentrum, Q4 Tierpoort Garage, LJ’s Restaurant, Bashewa Supermark.

Welbekend, Bapsfontein, Bronkhorstspruit
Witpoort Laerskool, MBT Vulstasie, Gas 2 U – Bapsfontein, Village Kitchen-sentrum – Bapsfontein, Broodblik en Koffiepit, Kleinzonderhout Kafee, Conradie Organies, Kosmos Restaurant – Bronkhorstspruit, Bronkhorstspruit Koöperasie.

Cullinan en omgewing
Cullinan Junction, Oppistasie Restaurant, Premier Hotel, McHardy-huis, Myntoere en Inligtingsentrum, Trading Post, Whispering Oaks, Lemon Tree, Prima Lux, Piacere, Harrie’s Pancake, Cullinan Apteek, Mynapteek, Dr Breytenbach-spreekkamers, Cosmedent Tandarts, Brillante la Mia – Ou Rec-Klub, Cullinan Hardeware, Build It, Destiny Lodge, Mr Gutter, PJ Projects, Hervormde Kerk, VK Voere, Gekombineerde Skool, Afgri Koöperasie, Diamond Alarms, Autozone, Cullinan Paneelkloppers, R&R Slaghuis.

Rayton en omgewing
Real One, Wassery, NG Kerk, Rayton Apteek, Rayton Biltong en Braai, Supa Quick, Creative Art & Décor, Shalom, Coffee Café, Midas Hardeware, Veeartswinkel, Friends, Ouwerf Padstal, Du Plooys Melkery, Die Hoek, Alzu Voere, Donkerhoek Veearts, Jan Ellis Afslaers, Jala Kafee, Kleinfontein Kantore, Boskombuis, Kakiebos.

Noordelike gebied
Padlangs restaurant, Derdepark-sentrum.

 

© 2018 Die/The Bronberger