Nog nagapies PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 26 March 2018 14:06
Untitled Document

Adriaan Theron van Pretoria-Oos skryf:
Baie, baie dankie aan elke persoon wat die moeite gedoen het om vir my ’n e-pos te stuur met inligting oor nagapies naby hulle. Ook vir die pragtige foto’s wat ek ontvang het. Ek het baie terugvoer gekry ná my vorige brief in Die Bronberger.

Indien daar nog mense is wat vir my inligting oor nagapies in die ooste van Pretoria kan stuur, sal ek graag van julle wil hoor.

Stuur asseblief ‘n kort e-pos vir my na  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . Stuur dit asseblief gou, want my projek vir die Wetenskap Ekspo staan einde se kant toe.

 

© 2018 Die/The Bronberger