Skoon, vars diesel by Bafana PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 20 April 2009 09:19
Untitled Document

Henk Dreyer van Bafana skryf:
Aan al die storie-draers: Daar is gerugte in die omloop dat Bafana se diesel vuil is. Ek wil net graag al ons kliënte gerusstel dat daar wel filters in ons tenk sowel as pomp is. Een van dié filters is opsigtelik inlyn van die pomp-uitlaat en word gereeld gediens. Kom kyk gerus.

 

© 2019 Die/The Bronberger