Besige Bytjies PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 24 February 2018 11:29
Untitled Document

Al die kleuters van Tygieland het ‘n beurt gekry om op Tygieland se atletiekdag op 26 Januarie aan alle atletiekitems deel te neem. Dié kleuters het talent, maar vir nou is die belangrikste dat hulle dit geniet.


Die Tygieland Bytjies vat ‘n welverdiende waterbreek


Tygieland maats het ywerig deelgeneem

 

 

© 2018 Die/The Bronberger