Drie geslagte staan saam PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 24 February 2018 11:27
Untitled Document


Die groen mielielande op hoewe 289 Zwavelpoort is die resultaat van ‘n spanpoging van drie geslagte Cornells. Die 74 jarige Russel Cornell is die hartklop van die familie en hy het die manne vroeg die oggend van 16 Desember aan die gang laat kom om die plantwerk te begin. Die lande is vooraf met kalk en skaapmis voorberei. In die begin van Februarie staan dié drie geslagte Cornells met dankbaarheid voor die resultaat. Van links na regs: Clyde junior; Russel; Clyde senior;
en voor staan Ronnie
Foto: Muriel Cornell

 

 

© 2018 Die/The Bronberger