Advertensie werk goed PDF Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 24 February 2018 11:21
Untitled Document

Charmaine Casillo van V-Tek Dienssentrum skryf:
Kan julle vir my ’n volblad voor oophou, groot asseblief. Ons advertensie kry vir ons baie nuwe klante wat van die Cullinan, Bronkhorstspruit en Boschkop-area af kom. Baie bly daaroor.

 

 

© 2018 Die/The Bronberger