Wie was hulle? PDF Print E-mail
News - Briewe
Friday, 26 January 2018 14:17
Untitled Document

Karin Saffy van Tierpoort skryf:
Wat dink julle as ons stories doen oor mense wat reeds langer as 20 jaar plotte besit en dan moet uitvind wie hulle voorgangers was? Wat was hulle drome en waar is hulle nou? Ek is nou 35 jaar hier op Tierpoort en ek weet die mense wat vroeër hier gebly het se naam was Henrico en ek wonder wat van hulle geword het.

Ons het Karen laat weet ons dink dat dit ‘n wonderlike idee is. Mense wat dekades reeds op die Bronberg-omgewing se kleinhoewes woon is welkom om vir ons inligting te stuur na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . Skakel ons by 012-734-0522. In dié uitgawe skryf Anton Jansen oor die 50 jaar wat hy op sy plot, Belofte, op Rietfontein bly. – Red

 

© 2018 Die/The Bronberger