Uithaler-tydskrif PDF Print E-mail
News - Briewe
Friday, 26 January 2018 14:16
Untitled Document

Alet Erasmus van Kleinfontein skryf:
Wense vir ‘n voorspoedige en kleurryke 2018 wens ek julle toe! Met al die mooi wat ervaar word met Die Bronberger, is dit altyd ‘n tydskrif om na uit te sien en ek glo dit is ook vir julle lekker om elke uitgawe te kan saamstel.

Alles wat mooi is vir julle vir die nuwe jaar . . . en dankie vir julle harde werk om elke Bronnie ‘n uithaler-tydskrif vir die hele gesin te maak.

Brief verkort. – Red

 

© 2018 Die/The Bronberger