Dankie, Bronnie PDF Print E-mail
News - Briewe
Friday, 26 January 2018 14:12
Untitled Document

Antoinette Basson van die Rayton-omgewing skryf:
Baie dankie dat julle die foto en berig oor my moeder, Gerty Fourie, geplaas het. Ons waardeer dit opreg. Ek besef dat julle spasie beperk is en dat Desember se uitgawe nog voller was met almal se spesiale Kerswense. 

Baie dankie vir die Bronnie. Julle slaag daarin om almal te laat uitsien na die volgende Bronberger. Ons mis nie een nie en ek bêre elke liewe boekie.

 

© 2018 Die/The Bronberger