Lourieraand op Kleinfontein |
|
|
|
News -
Ons Mense
|
Thursday, 07 December 2017 06:04 |
Untitled Document
CVO Skool Kleinfontein het op 3 November ‘n lourieraand gehou om hulde aan presteerders te bring.
Beste presteerder van die jaar – Ruben Vorster, graad ses
Foto’s: Carel Breytenbach |

Meisies-atleet van die jaar – Natasha Botha,
graad sewe
. |

CVO Skool Kleinfontein se leerlinge

Dorothea Steenberg, skoolhoof, saam met leiers vir 2018, van links na regs: Dawie Potgieter, Lee-Ann Schultz, Mimi Fletcher, Ruben Vorster en Banie Vorster, direksie voorsitter
|
|