Kersvader kuier by kleuters PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 07 December 2017 06:03
Untitled Document

Kersvader het op 23 November vir Witties se Kaalvoet Kleuterskool gaan kuier. Hy het die stofpad op sy rooi trekker aangedurf en die kleuters kon hulle oë nie glo toe die trekker om die draai kom nie. Elke kleuter het ‘n kans gekry om op Kersvader se skoot te sit en ‘n geskenk te ontvang.


Kersvader op sy rooi trekker 

Kleuters ontvang elk ‘n geskenkie
 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online